25 April 2026
Annatjie, Ons was saam jonk; saam kinders gehad; saam gekuier, vreugdes gedeel, gelag, raad aan mekaar gegee, jy het my leer naaldwerk doen, my gehelp om my 1ste naaimasjien uit te soek en te bemeester, my geleer hoe belangrik opvoedkundige speelgoed en stimulasie vir ons kinders is, ons het saam gehuil as daar teleurstellings en bekommernisse was - 'n verbintenis vanaf 1987..... die laaste kuier by ons in Bellville, voor julle vertrek na anner land was so kosbaar .......dankie vir die mooi herinneringe saam met jou liefste Annatjie. Jy was so dapper in jou stryd - ons gun jou die Hemelse rus. Andries, Gerhard en Joane: mag al die mooi herinneringe saam met Annatjie julle pleisters wees op groot verlang dae. Ons harte is saam met julle stukkend maar ons berus by die wete dat Annatjie sonder pyn in die arms van Jesus rus. Mag ons gebede julle dra en versterk in hierdie eina-tyd. Ons druk julle teen ons harte. Xx
Annaleen , Marius en kinders
25 April 2026
Vandag groet ons nie net n mens nie, ons groet n hart, n siel, n vrou wat haar merk in die lewens van ander gelos het.
Annatjie, jy het geveg, jy het vasgehou, en jy het met soveel krag en waardigheid deur hierdie pad gestap.
Nou rus jy, in die arms van Jesus waar daar geen pyn, geen trane, net vrede is.
Aan almal wat haar liefgehad het, ons dra julle in gebed. Andries, ons het geen woorde vir jou gebroke hart, jy en Annatjie was nie net sielsgenote, julle was beste vriende, tjommies en alles wat mooi was. Haar kinders en kleinkinders, julle was haar trots, ons bid vir julle eina.
Mag God se vrede wat alle verstand te bowe gaan, julle omvou in hierdie moeilike tyd.
Trudie en Piet
Trudie en Piel Willemans
24 April 2026
For the last 19 years, Annatjie was a true friend of our family. We will always remember with fondness her generosity, kindness and her unconditional love and friendship . Losing Annatjie leaves a space that cannot be filled but the years we shared, the conversations , the laughter will remain with us forever.
Andries, Gerard and Joane; We are deeply saddened by Annatjie’s passing and we pray that God will give you strength in this difficult time.
Glenda, Josh,Britten & Thaunton
24 April 2026
For the last 19 years, Annatjie was a true friend of our family. We will always remember with fondness her generosity, kindness and her unconditional love and friendship . Losing Annatjie leaves a space that cannot be filled but the years we shared, the conversations , the laughter will remain with us forever.
Andries, Gerard and Joane; We are deeply saddened by Annatjie’s passing and we pray that God will give you strength in this difficult time.
Glenda, Josh,Britten & Thaunton
24 April 2026
Dear AVG & Gerhard, may the Lord draw near and surround you and your family in the comfort that only He can provide. Our sincere condolences for your loss, our prayers and thoughts are with you all.
Crystal V
24 April 2026
II Corinthians 5:20 NKJV
[20] Now then, we are ambassadors for Christ, as though God were pleading through us: we implore you on Christ’s behalf, be reconciled to God.
Annatjie lived as an ambassador for Jesus Christ. She touched many hearts. May the special bond of LOVE in your family keep you during this difficult time.
Dalené
24 April 2026
Andries en kinders
Mag julle die krag kry om julle hierdeur te dra! Dit is nooit lekker om afskeid te neem nie. Koester die mooi herinneringe met haar wat so spesiaal was -dink aan die vrede wat sy nou beleef en maak dít ook deel van julle lewe ❤️
Linda Wiggill
23 April 2026
Aan oom Andries en die Kinders
Weet dat ek dink aan julle in hierdie slegte tyd maar dat ons ook weet tannie Annetjie is nou in ñ beter plek en glad nie meer pyn het nie.
Hoop dat die Here sy hand van bewaring oor julle as familie sal sit en ook deur hierdie slegte tyd sal wees.
Tannie Annetjie sal altyd in ons harte bly en sal vir altyd gemis word.
Rus sag Tannie Annetjie tot ons mekaar weer sien.
Neil Basson
23 April 2026
Dear Andries and Gerhard
My deepest condolences to you and your family. My prayers are with you during this difficult time. May God’s love and protection be your source of strength and comfort.
Jenny Kim
23 April 2026
Dear Andries and Gerhard
My deepest condolences to you and your family. My prayers are with you during this difficult time. May God’s love and protection be your source of strength and comfort.
Jenny Kim
23 April 2026
Dear Andries, Gerhard and family. You are in my thoughts and will be upheld in my prayers during this very difficult time.
Cynthia Frewen
23 April 2026
My sincere condolences during this difficult time. May God comfort and strengthen you through this time. May your memories always be treasured. Carry her in your heart and find her presence in the little moments of each day
Shamim Hassim
23 April 2026
Andries, Gerhard and family, my sincere condolences to you all. Thinking of you at this tough time and sending all my love
Clayton Gardner
Add a tribute